God se Woord in vandag se woorde

Archive


Twyfel nie meer nie

Ek sit om die tafel en gesels met een van die akteurs van Binnelanders. Hy het ’n tydjie terug tot bekering gekom. Sy eerste vraag aan my is of dit verkeerd is om te twyfel. Ek sien myself so in sy skoene, want al is ek lankal ’n kind van God, kom daar tog nou […]

Read More

’n Vennoot en ’n Vader wat saam met jou werk

Ek was baie bevoorreg om vir 12 jaar op twee wonderlike wynplase in die Boland ’n plaasbestuurder te wees. Die twee plase het ek geboer asof dit myne was. Vir my was inval- en uitvaltyd nie ’n syfer op die horlosie nie. Nee, wanneer die werk klaar is, het ons uitgeval. As ons dringend nog […]

Read More

God – ons windbreker

Dit is goed om so nou en dan jou basis te ondersoek. Ons raak maklik deur die wêreld ingetrek en dan vergeet ons waar ons anker is. Ons vergeet wie ons is en tree dan soms anders op, amper asof ons iemand anders is. Maar voor ons ons kom kry, voel ons leeg en drentel […]

Read More

Leef daar waar jy is

Elkeen van ons is geroep om God se Woord in die wêreld uit te dra. Sommige van ons werk voltyds as predikante en pastore. Die res van ons het ander beroepe of werksomstandighede. Sommige preek deur woorde en ander deur dade. Die feit bly staan: Elkeen van ons is geroep om Jesus aan die wêreld […]

Read More

Die laaste skuif

Die internasionale evangelis, Tony Anthony, vertel van die legende van die “Skaakmat” skildery van Friedrich August Moritz Retzsch. In die skildery sit daar twee spelers om die skaakbord. Die een is die duiwel, baie selfversekerd en die ander ’n gewone man wat baie bekommerd lyk. Die prys vir die wenner? Die siel van die man. […]

Read More

Die herstelplan!

As iemand ooit vir jou vra wat is die kern van die Christendom, kan jy maar net hierdie vers vir die persoon lees: 10Christus Jesus, wat vir ons ons saak met God regmaak, het aarde toe gekom en nou kan ons almal duidelik sien hoe goed God vir ons is. Christus Jesus het die dood […]

Read More

Dansend vry!

Partykeer wonder ek hoekom God nog iets met my te doen wil hê. Ek voel soms of ek dit eenvoudig net nie maak nie. Ek beur te veel oor die lyne. Ek dop gereeld die rustig-bly-toets. Ek is soms meer lou as warm. Ek doen baie keer nie dit wat ek weet ek móét doen […]

Read More

Lewe net …

Ek dink nie ons besef altyd die impak wat die sonde in die tuin van Eden gehad het nie. Dit was die grootste ramp wat die mens nog ooit getref het. Ja, daar was al groot rampe in die wêreld. Al die groot oorloë, al die groot natuurrampe en nog baie meer. Die rampe het […]

Read More

’n Belofte vir jou

8 … God sal vir jou die krag gee wat jy nodig het om die swaarkry wat Christenskap mag bring, saam met my te kan verdra. Kry jy swaar omdat jy ’n Christen is? Gaan jy ’n heelwat ligter lewe leef as iemand jou nou sê jy kan jou Christen lidmaatskap bedank? Ervaar jy keer […]

Read More

Sit jou skaamte op ys

8Moenie skaam wees om oor die Here te praat nie, net so min as wat jy skaam hoef te wees dat ek, as jou vriend, ter wille van Hom hier in die tronk sit. Ek wonder of Timoteus vir sy vriende vertel het van sy mentor wat in die tronk sit? Sou dit nie sy […]

Read More

Sluit aan