God se Woord in vandag se woorde

Klankgrepe


#399 ’n Plumber se hoop

Die lewe gebeur kort-kort daar buite wat ons keer om voluit te hardloop. Die een probleem na die ander klim op ons rug. Ons voete begin te sleep, want die las is eenvoudig net te swaar. Share on: WhatsApp


#398 Sit aan die musiek!

Ons is gewoond om liedjies te sing voordat ‘n erediens begin, maar min van ons sing of speel geestelike musiek deur die week. En tog is dit so maklik, ons moet net die besluit neem om dit wel te doen. Share on: WhatsApp


#397 Amper te veel flaws

Sommerso stukkie persoonlike getuienis. Op universiteit, wel, eintlik van skooldae was ek nie ’n goeie student nie. Ek vermoed hulle sou my as kind gediagnoseer het met ADHD, want aandag afleibaar is ek nog steeds… Share on: WhatsApp


#396 Staan op

As ‘n mens moedeloos is met die lewe of met jouself of met ander mense, voel dit mos of jy in ‘n gat sit. En daai gat is soms so diep dat jy nie die krag het om daar uit te klim nie. Jy sit net. Share on: WhatsApp


#395 Wat ek is, is net genade

Ek sing Koos Dup se Gebed oor en oor in my kop: Laat my nooit die grond verlaat nie. Laat my in U skadu bly. Share on: WhatsApp


#394 Verkeerde adres

As daar ‘n koerier by jou deur klop om ‘n pakkie aan jou te oorhandig, maar dit het iemand anders se naam en adres op, sal jy dit oopmaak? Ek dink nie ek sal nie. Maar dit het al met my gebeur dat ek al die briewe in ons posbus oopmaak, sonder om te kyk […]


#393 Jou flaw God se moontlikheid

Na een boekbekendstellingsaand kom my vrou na my toe en sê die mense kom na haar toe om te vra wat het ek voor in die boek vir hulle geskryf. Share on: WhatsApp


#392 Die instandhouding van jou huis

Wanneer dit moontlik is, word Saterdae gebruik om dingetjies in en rondom ons huis te doen. Dis nie net grassny nie, maar dis hier ‘n lig vervang, daar ‘n kraak regmaak, dan weer ‘n badkamer dak wat geverf moet word, geute wat vervang moet word en soms moet ‘n lek iewers reggemaak word Share on: […]


#391 Die hoender is saam launch toe

Ek kon nie ophou lag toe ek die storie van Anne-Marie lees nie: Ons het ‘n kleinhoewe Middelplaas, Paarl, onlangs gekoop en om die finansies aan te vul, is ons aan slaghoenderhaantjies grootmaak. Hulle loop vry op die erf rond. Share on: WhatsApp


#390 Tussen reg en amper reg

Onderskeiding is die vermoë om te besluit tussen waarheid en leuens, tussen reg en verkeerd, tussen lig en donker. Om te kan onderskei is seker een van die belangrikste dinge wat ons elkeen moet kan doen om seker te maak dat ons binne God se wil vir ons lewe leef. Share on: WhatsApp


Sluit aan